Tom Burke (gebore 30 Junie 1981) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Third Star (2010), An Enemy to Die For (2012), Cleanskin (2012), en Only God Forgives (2013).
Filmografie Rolprente 2007: I Want Candy 2010: Third Star 2010: Look, Stranger 2012: An Enemy to Die For 2012: Cleanskin 2013: Only God Forgives 2014: The Hooligan Factory 2016: National Theatre Live: The Deep Blue Sea 2018: The Souvenir The Souvenir: Part II
Televisiereekse 2014: The Musketeers 2017: C.B. Strike
Televisierolprente 2004: Bella and the Boys 2008: In Love with Barbara
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu