Andrew Burt (23 Mei 1945 – 16 November 2018) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Emmerdale (1972), Warship (1973), The Legend of King Arthur (1979), en Mystery!: Campion (1989).

Filmografie Televisiereekse 1972: Emmerdale 1973: Warship 1978: The Voyage of Charles Darwin 1979: The Legend of King Arthur 1982: Gulliver in Lilliput 1989: Mystery!: Campion 1997: I'm Alan Partridge

Televisierolprente 1980: Closing Ranks 1984: Swallows and Amazons Forever!: Coot Club 1984: Swallows and Amazons Forever!: The Big Six

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu