Stanley Caine (11 Februarie 1936 – 13 Januarie 2013) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Billion Dollar Brain (1967), The Italian Job (1969), en Play Dirty (1969).
Filmografie Rolprente 1967: Billion Dollar Brain 1969: The Italian Job 1969: Play Dirty
Televisierolprente 1969: Candid Caine: A Self Portrait of Michael Caine
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1935