Keith-Lee Castle (gebore 16 Julie 1959) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Velvet Goldmine (1998), Seed of Chucky (2004), Doghouse (2009), en The Hooligan Factory (2014).

Filmografie Rolprente 1998: Velvet Goldmine 2004: Seed of Chucky 2009: Doghouse 2014: The Hooligan Factory

Televisiereekse 2006: Young Dracula

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu