Ashley Chin (gebore 21 Augustus 1982) is 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Victim (2011) en Starred Up (2013), en in die televisiereekse Casualty (1986) en The Fixer (2008).

Filmografie Rolprente 2010: Cherry Tree Lane 2011: Victim 2013: Starred Up 2018: The Intent 2: The Come Up

Televisiereekse 1986: Casualty 2008: The Fixer 2013: The Youth Show

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu