Dan Clark (gebore 3 Julie 1976) is 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Estate Agents (2000), How Not to Live Your Life (2007), en No Heroics (2008).
Filmografie Televisiereekse 1999: Comedy Café 2000: The Estate Agents 2001: Noble and Silver: Get Off Me! 2003: Gash 2004: Mad About Alice 2007: How Not to Live Your Life 2008: No Heroics 2009: How Not to Live Your Life Web Exclusives 2012: Noel Fielding's Luxury Comedy 2013: Love Matters 2018: The Bar Mitzvah
Televisierolprente 2006: Dan Clark's Guide to Dating 2007: Dan Clark's Guide to Working 2011: Family Guy: Ground Breaking Gags 2014: Morning Has Broken
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu