Mark Lindsay Chapman (gebore 8 September 1954) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Titanic (1997) en Chapter 27 (2007), en in die televisiereeks Swamp Thing (1990).
Filmografie Rolprente 1997: Titanic 1998: Legend of the Mummy 2007: Chapter 27 2012: Titanic: 100 Years On 2012: Steve Jobs: iGenius The Second Cycle
Televisiereekse 1990: Swamp Thing 2011: Masters of the House
Televisierolprente 1986: Annihilator 1995: Queen of the East 2002: Trapped: Buried Alive 2015: Ominous
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu