Christopher Casson (20 Maart 1912 – 9 Julie 1996) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Shake Hands with the Devil (1959), Zardoz (1974), en Educating Rita (1983).
Filmografie Rolprente 1959: Shake Hands with the Devil 1974: Zardoz 1983: Educating Rita
Televisierolprente 1975: The Loves of Cass Maguire 1984: Painted Out
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Engelse dramaturge Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu