Arthur Bostrom (gebore 6 Januarie 1955) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse 'Allo 'Allo! (1982) en 99-1 (1994).
Filmografie Rolprente 2006: Sinterklaas en het uur van de waarheid
Televisiereekse 1982: 'Allo 'Allo! 1994: 99-1
Televisierolprente 1990: Noel's Christmas Presents 1994: The Best of 'Allo 'Allo! 1996: Now We're Talking 2007: The Return of 'Allo 'Allo! 2011: You Have Been Watching... David Croft
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu