John Brown (4 April 1904 – 16 Mei 1957) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Strangers on a Train (1951), Robot Monster (1953), en The Wild One (1953), en in die televisiereeks The George Burns and Gracie Allen Show (1950).

Filmografie Rolprente 1951: Strangers on a Train 1953: Robot Monster 1953: The Wild One

Televisiereekse 1949: The Life of Riley 1950: The George Burns and Gracie Allen Show

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1904 Kategorie:Sterftes in 1957 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu