Philip Martin Brown (gebore 9 Julie 1956) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Bounty (1984), Sleepy Hollow (1999), en Tinker Tailor Soldier Spy (2011), en in die televisiereeks Waterloo Road (2006).

Filmografie Rolprente 1981: Eye of the Needle 1984: The Bounty 1999: Sleepy Hollow 2011: Tinker Tailor Soldier Spy 2012: Strawberry Fields 2015: National Theatre Live: Everyman

Televisiereekse 1978: A Horseman Riding By 1986: Indelible Evidence 1995: Coogan's Run 1997: Wing and a Prayer 1998: City Central 2006: Waterloo Road 2017: The Worst Witch

Televisierolprente 1980: Him and His Magic 1985: Coming Through

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu