Lionel Braham (1 April 1879 – 6 Oktober 1947) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Snow White (1916), As You Like It (1936), A Christmas Carol (1938), en The Little Princess (1939).
Filmografie Rolprente 1916: Snow White 1916: The Shielding Shadow 1936: As You Like It 1938: A Christmas Carol 1939: The Little Princess
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1879 Kategorie:Sterftes in 1947 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu