Hierdie spruit vloei in die Vrystaat. Vir meer riviere met dieselfde naam, sien gerus Dwarsrivier (veelsinnig).
Die Dwarsrivier is 'n spruit wat suidwaarts van Philippolis in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Oranjerivier, en wel dié deel tussen die Gariepdam en die Vanderkloofdam.
Eksterne skakel Google-kaart van die Dwarsrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Vrystaat