Hierdie rivier vloei in die Oos-Kaap. Vir meer riviere met dieselfde naam, sien gerus Dwarsrivier (veelsinnig).
Die Dwarsrivier is 'n rivier wat op die eskarp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Kromrivier.
Eksterne skakel Google-kaart van die Dwarsrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap