Hierdie rivier vloei in Limpopo. Vir meer riviere met dieselfde naam, sien gerus Dwarsrivier (veelsinnig).
Die Dwarsrivier is 'n rivier wat in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika vloei. Sy sytak is die Sondagsloop.
Eksterne skakel Google-kaart van die Dwarsrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Limpopo