Marais is 'n Franse en Afrikaanse van wat moeras in Frans beteken en na die volgende persone kan verwys:
Anlen Elisabeth Marais (gebore 1953), Suid-Afrikaanse skryfster Christiaan Ludolph Marais (1849–onbekend), Kaapse sakeman en filantroop Daniël Johannes Marais (gebore 1971), Suid-Afrikaanse skrywer Daniel Rudolf Marais (gebore 1992), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Erik Johannes Marais, Suid-Afrikaanse politikus Eugène Nielen Marais (1871–1936), Zuid-Afrikaansche skrywer Jacob Albertus Marais (1922–2000) Suid-Afrikaanse politikus Johannes Frederick Klopper Marais (gebore 1941), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Johannes Henoch Marais (1851–1915), Kaapse finansier en filantroop Johannes Lodewyk Marais (1956–2025), Afrikaanse digter Johannes Stephanus Marais (1919–2009), Suid-Afrikaanse finansier Lodewikus Stefanus Marais (gebore 1982), Afrikaanse digter Willie Marais (predikant) (1929–2014), Suid-Afrikaanse skrywer en geestelike leier Rolanda Marais (gebore 1978), Suid-Afrikaanse aktrise Sarel Jacobus Marais, Suid-Afrikaanse politikus Sarel Petrus Marais (gebore 1989), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Stephanus le Roux Marais (1896–1979), Suid-Afrikaanse komponis Willem Tobias Marais (1928–2007), Suid-Afrikaanse politikus
As voornaam Marais Steyn (1915–1998), Suid-Afrikaanse politikus Marais Viljoen (1915–2007), Suid-Afrikaanse president
Ander gebruike Eugene Marais-hospitaal, hospitaal in Pretoria, Suid-Afrika Eugène Maraisprys, Suid-Afrikaanse letterkundige toekenning Glen Marais, voorstad van Kempton Park, Suid-Afrika Jan Marais-natuurreservaat, natuurreservaat in Stellenbosch, Suid-Afrika Les Marais, woonbuurt in Pretoria, Suid-Afrika Maraisburg, voorstad van Roodepoort, Johannesburg Marais Poitevin, moeras naby La Rochelle, Frankryk Sarie Marais, Afrikaanse oorlogliedjie Sarie Marais, Suid-Afrikaanse rolprent van 1931 Sarie Marais, Suid-Afrikaanse rolprent van 1949
Kategorie:Afrikaanse vanne Kategorie:Franse vanne