Hierdie rivier vloei in die Wes-Kaap. Vir meer riviere met dieselfde naam, sien gerus Dwarsrivier (veelsinnig).
Die Dwarsrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei. dit is 'n sytak van die Gouritsrivier.
Eksterne skakel Google-kaart van die Dwarsrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap