Hierdie rivier vloei in Limpopo. Vir meer riviere met dieselfde naam, sien gerus Dwarsrivier (veelsinnig).
Die Dwarsrivier is 'n rivier wat in Limpopo, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n regtersytak van die Steelpoortrivier, op sy beurt 'n sytak van die Olifantsrivier. duimnael|links|Die Dwarsriviermyn is na die rivier vernoem Eksterne skakel Google-kaart van die Dwarsrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Limpopo