Christopher Stephen Grayling (gebore 1 April 1962) is 'n Britse politikus wat aan die Konserwatiewe Party behoort.

Hy was minister van Vervoer, Justisie en Arbeid gewees.

Kategorie:Britse politici Kategorie:Ministers van Justisie Kategorie:Ministers van Vervoer Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense