Matthew John David Hancock (gebore 2 Oktober 1978) is 'n Britse politikus wat tussen Julie 2018 en Junie 2021 die amp van minister van Volksgesondheid en Maatskaplike Werk van die Verenigde Koninkryk beklee het.

Op 26 Junie 2021, nadat 'n buite-egtelike verhouding openbaar is waarin hy die sosiale afstandsriglyne oortree het, het Matt Hancock as gesondheidsekretaris bedank.

Kategorie:Britse ministers Kategorie:Ministers van Gesondheid Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense