Russiese braille is die braillealfabet van Russies en, met aanpassings, tale in buurlande wat die Cyrilliese skryfstelsel gebruik soos Oekraïens en Mongools. Dit is gegrond op die Latynse transliterasie van Cyrillies, met bykomende letters spesiaal vir Russies. Dit is in Russies bekend as Шрифт Брайля Sjrift Brailja, "brailleskrif".

Alfabet Russiese braille lyk soos volg:specposobie.narod.ru/brail 萬明美, 2001, 「視障教育」, 五南圖書出版股份有限公司, p. 108Рельефно-Точечный Шрифт Брайля

{| class="wikitable" style="text-align:center" |- ! Druk || а a || б b || в w|| г g|| д d|| е e, je|| ё jo|| ж zj|| з z|| и i|| й j |- | Braille || 40px|| 40px || 40px || 40px|| 40px || 40px|| 40px || 40px|| 40px|| 40px|| 40px |- ! Druk || к k|| л l|| м m|| н n|| о o|| п p|| р r|| с s|| т t|| у oe|| ф f |- | Braille || 40px|| 40px || 40px|| 40px|| 40px|| 40px|| 40px|| 40px|| 40px || 40px || 40px |- ! Druk || х ch|| ц ts|| ч tsj|| ш sj|| щ sjtsj|| ъ ”|| ы i|| ь ’|| э e|| ю joe|| я ja |- | Braille || 40px || 40px || 40px || 40px|| 40px || 40px|| 40px || 40px|| 40px|| 40px|| 40px

Die Russiese alfabet van voor die Russiese Rewolusie het verskeie letters ingesluit wat nie meer gebruik word nie. Daarbenewens het die letter э ietwat anders gelyk.

Druk ѳ th і i ѣ ě э è Braille 40px 40px 40px 40px

Hoewel dié letters nie meer in Russies gebruik word nie, kom hulle nog voor in die braillealfabette van ander tale.

Punktuasie Enkelpunktuasie: Druk , .En dus 40px40px40px vir die ellips ? ! ; : - — Braille40px 40px 40px 40px 40px 40px 40px 40px40px

Dubbele punktuasie: Druk « ...... »(buite-aanhaling) „ ...... “(binne-aanhaling) ( ...... ) [ ...... ]Braille40px40px40px 40px40px40px40px40px 40px40px40px 40px40px40px40px40px

Formatering Kurs. Hoofl. No. Kolom 40px 40px 40px 40px

Syfers en berekenings Syfers is die letters a-j met 10px vooraan, nes in ander alfabette. Wiskundige simbole is soos volg:

Druk + - × · : =Braille40px 40px 40px 40px 40px 40px

Druk < > ( ) √ %Braille40px 40px 40px 40px 40px40px 40px40px40px

Wiskundige simbole word voorafgegaan, maar nie gevolg nie, deur ’n spasie, byvoorbeeld:

  10px 10px   10px 10px 10px   10px 10px 10px 10px   10px 10px 10px 6 × 7 : 14 = 3

Uitbreidings vir ander tale Baie tale van die voormalige Sowjetunie gebruik gedrukte alfabette wat van die Russiese alfabet afgelei is, met toevoegings vir unieke klanke. Net so stam hulle braillealfabette van Russiese braille af. Die brailletekens vir letters wat ooreenstem met dié in Russiese druk is dieselfde as in Russies braille. Daar is egter geen internasionale konsekwensie onder die bykomende letters nie, buiten 10px і, wat in Oekraïens, Belarussies en Kasaks gebruik word – en selfs dan gebruik Kirgisies 10px vir ң (ŋ). Gewoonlik word al die Russiese letters nie gebruik nie, behalwe miskien in leenwoorde. Punktuasie- en formateringstekens stem meestal ooreen met Russiese braille.

Oekraïense braille Oekraïens het die bykomende letters і, ї, є, ґ. Die є is die spieëlbeeld van die ou Russiese э, terwyl і die ou Russiese і is (dus die omgekeerde van й en dieselfde as die Engelse en Franse y) en ї is die ou Russiese jat (ѣ).Брайля Шрифт, Leksika.com.ua(ґ is nie aangeteken nie)

+ Druk є ґ і ї Braille 40px 40px 40px 40px

Unesco kon hierdie waardes in 2013 nie bevestig nie.World Braille Usage , Unesco, 2013

Belarussiese braille Belarussies het die bykomende letters і en ў. Hulle is die spieëlbeeld van й en у.

+ Druk і ў Braille 40px 40px

Unesco kon hierdie waardes in 2013 nie bevestig nie.

Kasakse braille Kasaks het die bykomende letters ә, ғ, қ, ң, һ, ө, ү, ұ, і.

+ Druk ә ғ қ ң ө ү ұ һ i Braille 40px 40px 40px 40px 40px 40px 40px 40px 40px

Mongoolse braille Mongools het ook die letters ө, ү, maar met ander brailletekens:

+ Druk ө ö ү ü Braille 40px 40px

Albei dié letters is verouderd in Russiese braille. Die gedrukte Mongoolse klinker ө (ö) lyk amper soos die ou Russiese medeklinker ѳ (th) en gebruik dieselfde brailleteken; die Mongoolse klinker ү (ü) gebruik die brailleteken van die ou Russiese klinker jat''.

Verwysings

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Braille Braille, Russiese Braille