Andrea Jacqueline Leadsom (gebore 13 Mei 1963) is 'n Britse politikus wat sedert 24 Julie 2019 die amp van minister van Sake, Energie en Industriële Strategie van die Verenigde Koninkryk beklee.

Kategorie:Britse ministers Kategorie:Ministers van Energie Kategorie:Ministers van Omgewing Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense