Theresa Anne Villiers (gebore 5 Maart 1968) is 'n Britse politikus wat sedert 24 Julie 2019 die amp van minister van Omgewing, Voedsel en Landelike Sake van die Verenigde Koninkryk beklee.

Kategorie:Britse ministers Kategorie:Ministers van Omgewing Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense