Robert Ben Lobban Wallace (gebore 15 Mei 1970) is 'n Britse politikus wat sedert 24 Julie 2019 die ampt van minister van Verdediging van die Verenigde Koninkryk beklee.

Kategorie:Britse ministers Kategorie:Ministers van Verdediging Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense