Nicky Morgan (gebore 1 Oktober 1972) is 'n Britse politikus wat aan die Konserwatiewe Party behoort.
Sedert 24 Julie 2019 is sy minister van Digitale Sake, Kultuur, Media en Sport in die Johnson-kabinet.
Morgan was voorheen die minister van Onderwys gewees.
Eksterne skakels
Kategorie:Britse ministers Kategorie:Ministers van Kultuur Kategorie:Ministers van Onderwys Kategorie:Ministers van Sport Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense