Benetti is 'n Italiaanse vervaardiger van luukse jagte wat sy hoofkwartier sedert 1873 in Viareggio het waar die onderneming deur Lorenzo Benetti (1844−1914) gestig is. Benetti, wat tans deel uitmaak van die Azimut-Benetti-groep, word onder die wêreld se voorste vervaardigers van megajagte gereken.

Eksterne skakels Media Benetti Yachts: Corporate Video 2012 Benetti Yachts: M/Y Panthera (47 meter)

Kategorie:Italiaanse maatskappye Kategorie:Skeepsbou