Fundi Tshazibana (1977- ) is 'n Suid-Afrikaanse ekonoom en vanaf 1 Augustus 2019 'n adjunkpresident van die Suid-Afrikaanse Reserwebank. Hy was voorheen werksaam by die Internasionale Monetêre Fonds (IMF), die nasionale tesourie en die nasionale energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa). Hy het 'n magistergraad in ekonomie.
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaners Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse ekonome