duimnael|'n Boog op die neus en volbloed word ook gebruik vir skou en teel.

'n Arabier is 'n perderas wat oorspronklik uit die Arabiese Skiereiland kom.Edwards, The Arabian, bladsy 16 Hulle het 'n slanke lyf met 'n boog op die neus. Hulle het goeie uithouvermoë en word regoor die wêreld gebruik. Dit is een van die oudste perderasse ter wêreld.

Bronnelys Theron, Johann: Drinkers van die wind. In: Suid-Afrikaanse Panorama. Jaargang 34, nr. 6, Julie 1989. ISSN 0491-4783

Verwysings

Kategorie:Perde