Die Bamboesspruit is 'n spruit wat in Noordwes, Suid-Afrika vloei.

Dit is 'n sytak van die Vaalrivier, waar dit in die Bloemhofdam invloei.

Eksterne skakel Google-kaart van die Bamboesspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Noordwes