Lesetja Kganyago (gebore 7 Oktober 1965) is die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank. Hy volg Gill Marcus in hierdie amp op.
Verwysings
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Suid-Afrikaners Kategorie:Suid-Afrikaanse ekonome