Jax Taylor (gebore 11 Julie 1979) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Real Housewives of Beverly Hills (2010) en Vanderpump Rules (2013).

Filmografie Televisiereekse 2010: The Real Housewives of Beverly Hills 2013: Vanderpump Rules

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu