Christopher Evan Welch (28 September 1965 – 2 Desember 2013) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Vicky Cristina Barcelona (2008), Lincoln (2012), en The Master (2012), en in die televisiereeks Silicon Valley (2014).
Filmografie Rolprente 2008: Vicky Cristina Barcelona 2012: Lincoln 2012: The Master
Televisiereekse 2010: Rubicon 2014: Silicon Valley
Video's 2013: Back Beyond
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu