Max Wright (2 Augustus 1943 – 26 Junie 2019) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent All That Jazz (1979) en in die televisiereekse Misfits of Science (1985), ALF (1986), en Norm (1999).

Filmografie Rolprente 1979: All That Jazz 2002: Easter

Televisiereekse 1983: Buffalo Bill 1984: I Gave at the Office 1985: Misfits of Science 1986: ALF 1993: Dudley 1999: Norm

Televisierolprente 1985: Konrad 1997: Dead by Midnight 2005: Back to Norm

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu