James Crane (9 Augustus 1889 – 3 Junie 1968) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sadie Love (1919), Wanted: A Husband (1919), A Dark Lantern (1920), en The Mummy (1932).
Filmografie Rolprente 1919: Sadie Love 1919: Wanted: A Husband 1919: His Bridal Night 1919: The Misleading Widow 1920: A Dark Lantern 1920: Sinners 1929: The Drake Case 1932: The Mummy 1932: Two Kinds of Women
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1889 Kategorie:Sterftes in 1968 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu