Eddie Foy III (10 Februarie 1935 – 3 November 2018) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Run Silent Run Deep (1958), Together Brothers (1974), Up! (1976), en The Arrogant (1988).
Filmografie Rolprente 1958: Run Silent Run Deep 1974: Together Brothers 1976: Up! 1988: The Arrogant
Televisierolprente 1999: Hollywood Screen Tests: Take 1
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu