Nick Vallelonga (gebore 13 September 1959) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente I Am Wrath (2016), Vigilante Diaries (2016), en Green Book (2018).

Filmografie Rolprente 1993: Deadfall 1993: Gunfight at Red Dog Corral 1994: A Brilliant Disguise 1995: In the Kingdom of the Blind, the Man with One Eye Is King 1997: The Corporate Ladder 2005: Choker 2006: All In 2007: Machine 2008: Stiletto 2011: Yellow Rock 2011: Jerseyboy Hero 2016: I Am Wrath 2016: Vigilante Diaries 2018: Green Book 2018: Woman. Becoming Yoko. A Documentary 2019: Brute Force The Rising Two Thieves The Damnation of Nelson Grim 10 Double Zero That's Amore! The Reunion

Televisiereekse 1999: Ryan Caulfield: Year One

Televisierolprente 2017: Jaded 2017: Pandora's Box 2018: Unorganized Crime

Video's 2007: The Prince and the Pauper: The Movie

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse rolprente