Curran Walters (gebore 16 Januarie 1998) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent 20th Century Women (2016) en in die televisiereekse Game of Silence (2016), Best Worst Weekend Ever (2018), en Titans (2018).

Filmografie Rolprente 2016: 20th Century Women

Televisiereekse 2016: Game of Silence 2018: Best Worst Weekend Ever 2018: Titans

Televisierolprente Playing Dead

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu