Wesley Taylor (gebore 13 Augustus 1986) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Good Wife (2009), Smash (2012), The Tomorrow People (2013), en Looking (2014).
Filmografie Rolprente Heroes of the Theatre
Televisiereekse 2009: The Good Wife 2010: Billy Green 2012: Smash 2013: The Tomorrow People 2014: Looking 2017: Indoor Boys
Televisierolprente 2018: 72nd annual Tony Awards Red Carpet
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu