Joe Tippett (gebore 2 September 1980) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Gray Matters (2006) en in die televisiereeks The Blacklist (2013).

Filmografie Rolprente 2006: Gray Matters

Televisiereekse 2013: The Blacklist

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1982