Claybourne Elder (gebore 21 April 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Flatbush Luck (2016) en in die televisiereeks The Carrie Diaries (2013).
Filmografie Rolprente 2016: Flatbush Luck
Televisiereekse 2013: The Carrie Diaries
Video's 2017: Sondheim on Sondheim
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu