Jennifer Kaytin Robinson is 'n Amerikaanse skryfster, aktrise, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Samurai of Strongsville, Ohio (2010) en in die televisiereeks Sweet/Vicious (2016).

Filmografie Rolprente 2010: The Samurai of Strongsville, Ohio 2019: Someone Great

Televisiereekse 2016: Sweet/Vicious

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1988