Francesca Root-Dodson is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Undiscovered Country (2017) en Free Spirit, en in die televisiereekse The Blacklist (2013) en Gotham (2014).
Filmografie Rolprente 2017: The Undiscovered Country Free Spirit
Televisiereekse 2013: The Blacklist 2014: Gotham
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu