Milly Shapiro (gebore 16 Julie 2006) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Hereditary (2018).
Filmografie Rolprente 2018: Hereditary
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu