Shoshannah Stern (gebore 3 Julie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Hammer (2010) en in die televisiereekse Supernatural (2005), Jericho (2006), en This Close (2018).

Filmografie Rolprente 2008: Adventures of Power 2010: The Hammer 2018: The Magnificent Meyersons

Televisiereekse 2005: Supernatural 2006: Jericho 2017: Fridays 2018: This Close

Video's 2011: Know Your Rights: Why You Need and How to Get an ASL Interpreter 2013: Clippin' the Buds: Medical Marijuana and the Marijuana Pill

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu