Alisha Wainwright (gebore 14 Julie 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Disney Star Darlings (2015), Shadowhunters: The Mortal Instruments (2016), en Lethal Weapon (2016).
Filmografie Televisiereekse 2015: Disney Star Darlings 2015: Axle Tramp 2016: Shadowhunters: The Mortal Instruments 2016: Lethal Weapon
Televisierolprente 2018: The Wedding Do Over
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu