Shahadi Wright Joseph (gebore 2005) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dream Years (2018), Us (2019), en The Lion King (2019).

Filmografie Rolprente 2018: Dream Years 2019: Us 2019: The Lion King

Televisierolprente 2016: 90th Annual Macy's Thanksgiving Day Parade

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2005 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu