Nathan Brimmer (gebore 21 Junie 1978) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Dark Knight Rises (2012) en A Million Ways to Die in the West (2014), en in die televisiereekse Manhattan (2014) en Broken Sidewalk (2018).
Filmografie Rolprente 2012: The Dark Knight Rises 2014: A Million Ways to Die in the West 2015: The Deadly Link 2018: Eli Moran Until It Doesn't Benefit of Time Jesus Vegas
Televisiereekse 2013: Cringle & Christ 2014: Manhattan 2014: Doctor Jack 2018: Broken Sidewalk
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense