Dana Swanson (gebore 8 November 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Aqua Teen Hunger Force Colon Movie Film for Theaters (2007) en in die televisiereekse Aqua Teen Hunger Force (2000) en Squidbillies (2005).

Filmografie Rolprente 2007: Aqua Teen Hunger Force Colon Movie Film for Theaters

Televisiereekse 1998: Toonami Game Reviews 2000: Aqua Teen Hunger Force 2005: Squidbillies 2007: Carl's Stone Cold Lock of the Century of the Week 2015: Toonami Pre-Flight

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse akteurs van die 21ste eeu