Aneesh Sheth (gebore 5 Januarie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Semi-Secret (2015) en in die televisiereekse Outsourced (2010), Crave (2015), en New Amsterdam (2018).

Filmografie Rolprente 2015: Semi-Secret

Televisiereekse 2004: Blow Out 2009: Mores for Gays 2010: Outsourced 2015: Crave 2018: New Amsterdam

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Transgender mense