Mishel Prada (gebore Desember 1989) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Tell Me How I Die (2016) en in die televisiereeks Fear the Walking Dead: Passage (2016).

Filmografie Rolprente 2015: Benjamin Troubles 2016: Tell Me How I Die

Televisiereekse 2016: Fear the Walking Dead: Passage 2018: Vida

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1989